2 Gees Van 'n Voleinder 2 Uit 5

Tags:
Afrikaans Preek Pastoor Evangelis Joel Hitchcock Salwing Suid Afrika Kerk Diens
yourservantmin
  • International International
  • Comments: 0
  • Views: 87
  • Added: 05-Feb-09

Pastoor en Evangelis Joel Hitchcock preek vanuit Suidelike California in die VSA aan Afrikaans sprekendes en die Suid Afrikaanse gemeenskap. Sy boodskap is oor die Gees van Voleinder, wat die hoorder se geloof versterk om nie moed op te gee nie. Sy boodskap sluit in redding, saligheid die ontvangs van die ewige lewe en ‘n sondaarsgebed, sowel as ‘n gebed vir oorwinning, bemoediging en sukses. Hierdie boodskap is die 2de uit ‘n stel van 5. Die volle stel kan gesien word by http://www.joelhitchcock.com/voleinder.htm

  1. Categories: How To
Comments on

2 Gees Van 'n Voleinder 2 Uit 5

0 Comments | Be the first to comment